ADD - Fokusareas


Wêreld Sendingprojekte

Die NG Kerk se betrokkenheid by sending in die wêreld word op die vlak van gemeentes, ringe en sinodes gedoen.

Land

Kontakpersone

BOTSWANA

Sinode van Noord Kaap en Wes-Transvaalse Sinode

MALAWI

Wes Kaapse Sinode

ZIMBABWE

Wes-Kaapse Sinode

ZAMBIË

Sinode van Oranje-Vrystaat

NIGERIË

Wes-Kaapse Sinode

MOSAMBIEK

Sinodes van Wes-Kaap, Oos-Transvaal en ander Transvaalse sinodes.

KENIA

Wes Kaapse Sinode

SWAZILAND

Transvaalse Kerk

NAMIBIË

Sinode van Namibië en Sinode van Oranje-Vrystaat

LESOTHO

Sinode van Oranje-Vrystaat

JAPAN

Sinode van Oranje-Vrystaat

PORTUGAL

Noord-Trans­vaalse Sinode

SRILANKA, INDIË EN DIE OOSTE

Wes-Transvaalse Sinode

FRANKRYK EN BELGIË

Noord-Transvaalse Sinode

ANGOLA

Gesamentlike Sendingkommissie vir Mosambiek ( NG Kerk in Namibië)

 


<< Terug na ADD