Die Taak van die Algemene Sinode word uiteengesit in Artikel 43 van die Kerkorde.
Die Kantoor van die Algmene Sinode voer sy opdragte uit deur middel van verskeie Taakspanne wat onder 6 Diensgroepe ingedeel is.
1. Moderamen (ASM)
2. Algemene Diensgroep Diens en Getuienis (ADD) - [ADD webblad]
3. Algemene Diensgroep Gemeente-ontwikkeling (ADGO) - [ADGO webblad]
4. Algemene Diensgroep Administrasie
- Algemene Taakspan Fondse
- Algemene Taakspan Bedieningsfonds
- Struwig-Bosveldtrust
5. Algemene Diensgroep Belydenis en Orde
- Algemene Taakspan Regte
- Algemene Taakspan Diensverhoudinge
- Algemene Taakspan Leer- en Aktuele sake
6. Algemene Diensgroep Korporatiewe Kommunikasie
- Argief- en Bestuursinligtingsdienste (ABID)
- Algemene Taakspan Bybelvertaling en –verklaring
- Algemene Taakspan Parlementêre Skakeling
- Christelike Lektuurfonds: Direksie
- Algemene Taakspan Kommunikasie en Media (TKM)
|