|
Gespreksforum
Hierdie Gespreksforum is tans gesluit tot verdere kennisgewing.
Die Taakspan vir Menswaardigheid sal aan alternatiewe maniere werk om hierdie belangrike gesprek oor menswaardigheid voort te sit.
Dit is vir ons 'n diep en emosionele saak, omdat dit oor mense gaan – mense wat sistemies verontreg word. Ongelukkig het die funksionering
van hierdie forum telkens van die doelstelling afgewyk en gelei tot aanvalle op die integriteit van persone wat (in elk geval) nie self deel is van die gesprek nie.
|