Tuisblad
Webbladkaart / Site Map
ADGO - ALGEMENE DIENSGROEP VIR GEMEENTE-ONTWIKKELING

 


Liturgie

Die taakspan doen navorsing oor liturgie en alle aanverwante sake. Die belangrikste projek van die taakgroep is die Handleiding vir die Erediens. Die standraarduitgawe het in 2007 verskyn en daar word tans gewerk aan ‘n aanvullende uitgawe.

Taakspan se name en kontakbesonderhede:
Dr Ferdie Clasen
012 809 0107 (k) 082 379 2458
fclasen@ngtyger.com

Andre Bartlett

Cassie Carstens

Freddie Schoeman

 


KOOP HIER

Vir die erediens - 'n handleiding
Die nuwe liturgie- en formulierboek vir gebruik op die kansel. Talle nuwe liturgieë vir alternatiewe dienste en bykomende formuliere.

R110.00 (14 % BTW ingesluit)


<< Terug na ADGO


[Tuisblad] [Nuus] [So lyk ons] [Sinodes] [Predikante] [Gemeentes] [Standpunte] [Diversiteitsforum]