ADGO - ALGEMENE DIENSGROEP VIR GEMEENTE-ONTWIKKELING

Vrouelessenaar

VISIE: Vroue wat voluit leef vir Christus

MISIE: Om vrouelidmate te inspireer en te bemagtig om hul roeping en gawes, voluit tot eer van God en tot opbou van die Liggaam van Christus, uit te leef

TEMA

2010 Luister … God stuur jou ... !!

DOELWITTE

Die taakspan vrouelidmate :

    • Dra medeverantwoordelikheid vir die geestelike begeleiding, toerusting en bemagtiging van vrouelidmate
    • Dien as skakel tussen die Algemene Sinode en vrouelidmate om te verseker dat inligting en voorligting gekanaliseer word
    • Doen navorsing sodat vroue se behoeftes en belange onder die aandag van die Algemene Sinode gebring word en aangespreek word
    • Koördineer en fasiliteer Inter-Sinodale skakeling om te besin oor gemeenskaplike uitdagings, behoeftes en die uitruilk van kundigheid ten einde oplossings te vind in ‘n veranderende omgewing
    • Voer opdragte van die Algemene Sinode uit – Klik hier vir Algemene Sinode verslag
    • Bevorder gereelde skakeling met:
        • vrouelidmate van die NG Kerk familie en ander denominasies
        • relevante vroue-organisasies op nasionale vlak.
Verdere Inligting:

 


<< Terug na ADGO