ABID LOGO - Arigief en bestuursinligtingsdienste van die NG Kerk
Kerklike afkortings
Weet jy wat beteken afkortings soos AJK, SKLAS, RKDB, ens? Doen jou soektog per alfabet of per afkorting.


[A] [B] [C] [D] [E] [F] [G] [H] [I] [J] [K] [L] [M] [N] [O] [P] [Q] [R] [S] [T] [U] [V] [W] [X] [Y] [Z]
Soektog uitslae:
ABID Argief- en Bestuursinligtingsdienste
ACSV Afrikaanse Christen Studente Vereniging
Admin Administrasie
AJK Algemene Jeugkommissie
AKA Algemene Kommissie vir die Argief
AKAG Algemene Kommissie vir Ampsbediening en Gemeentebou
AKDB Algemene Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid
AKE Algemene Kommissie vir die Erediens
AKF Algemene Kommissie vir Fondse
AKG Algemene Kommissie vir Gemeentebediening
AKKH Abraham Kriel Kinderhuis
AKKM Algemene Kommissie vir Kerklike Media
AKKP Algemene Kommissie vir Kerklike Publikasies
AKLAS Algemene Kommissie vir Leer en Aktuele Sake
Akt Aktuarius
AKTO Algemene Kommissie vir Teologiese Opleiding
Alg Sin Algemene Sinode
APF Amptenare Pensioenfonds
APK Afrikaanse Protestantse Kerk
ARK Algemene Regskommissie
Art Artikel/s
ASK Algemene Sinodale Kommissie
Ass Assessor
ASSK Algemene Sinodale Sendingkommissie
Asst Assistent
AUM Armsorg Utiliteitsmaatskappy













Meer oor ABID ABID personeel Kontak ons Vrywaring Wet op Inligting Indeks A-Z SOEK 
Kopiereg voorbehou ABID 2006 © Hierdie webtuiste is laas opgedateer op 15 Februarie 2007