| Kerklike afkortings |
Weet jy wat beteken afkortings soos AJK, SKLAS, RKDB, ens? Doen jou soektog per alfabet of per afkorting.
|
| Soektog uitslae: |
| GEM |
Geestelike Eeufeesmonument |
| GER |
Gereformeerde Ekumeniese Raad |
| GES |
Gereformeerde Ekumeniese Sinode (nou GER) |
| GKA |
Gesamentlike Kommissie vir die Argief |
| GKABID |
Gesamentlike Kommissie vir die Argief en Bestuursinligtingsdienste |
| GKE |
Gemeentelike Kommissie vir die Erediens |
| GKEF&E |
Gesamentlike Kommissie vir Evangelisasie in Frankryk |
| GKG |
Gemeentelike Kommissie vir Gemeentebediening |
| GKLAS |
Gemeentelike Kommissie vir Leer en Aktuele Sake |
| GKNV |
Gesamentlike Kommissie vir Nywerheidsbediening gerig op Suid-Afrikaanse Vervoerdienste |
| GKV |
Gemeentelike Kommissie vir die Vrouediens |
| GSBK |
Gesamentlike Sinodale Begrotingskommissie |
| GSBPK |
Gesamentlike Sinodale Beplanningskommissie |
| GSK |
Gemeentelike Sending Kommissie |
| GSM |
Gesamentlike Sendingkommissie vir Mosambiek |
| GUP |
Godsdiens Uitsaaipaneel |
|
|
|