| |
Hier sal u amptelike dokumente vind wat deur die NG Kerk uitgereik is of wat deel vorm van die heilsgeskiedenis van die Kerk.
Here you will find the official documents issued by the Dutch Reformed Church which is part of the spiritual history of the church.
|
|
| |
| |
| |
| |
| Ná twintig jaar is ’n nuwe formulier- en-liturgiehandboek vir gebruik op die kansel, tydens die sitting van die Algemene Sinode in ontvangs geneem. Dit is saamgestel deur die Algemene Diensgroep vir Gemeente-ontwikkeling en bevat ’n bespreking van elke element van die erediens, asook talle nuwe liturgieë vir alternatiewe en bykomende dienste . Dit bevat ook nuwe formuliere en die ekumeniese geloofsbelydenisse en sommige Engelse formuliere. klik HIER vir HANDBOEK BY DIE EREDIENS. |
|
|
|
|
| Kopiereg voorbehou ABID 2006 © Opgedateer op 15 Januarie 2008. Inlig-Aktueel word weekliks opdateer. |
|