Al die jongste nuusgebeure
uit al die plaaslike koerante soos Beeld, The Star, Die Burger,
Citizen, Rapport, Volksblad, ens. oor die kerk en ons leefwęreld
word weekliks hier geplaas. Dit word elke week opgedateer,
sodat jy op hoogte van al die nuus kan bly. Hier onder volg
'n maand se nuusberigte as jy dit wil naslaan. Sommige berigte
word verkort (aangedui met ... binne-in die teks) en die volledige
nuusberigte is in die onderstaande argiefartikels beskikbaar.
Vir enige navrae, kontak
ABID.
Hierdie berigte kan ook elke week gratis direk aan jou per
e-pos gestuur word - teken
net in. |