Google
:: Sinodes ::
  Algemene Sinode
  Hoëveld
  KwaZulu-Natal
  Namibië
  Noord-Kaap
  Noordelike
  Oos-Kaapland
  Oos-Transvaal
  Oranje-Vrystaat
  Wes-en-Suid-Kaap
  Wes-Transvaal
  VGK / URCSA
Christian Top 1000 code starts here
Die Algemene Bedieningsfonds van die Ned Geref Kerk
  

Die Algemene Bedieningsfonds van die Ned Geref KerkKom ons help hulle om hulle hoop te vervul!

Daar gaan vanjaar aan drie Teologiese Fakulteite weer jongmanne en -vroue gelegetimeer word... Jongmanne en -vroue vol hoop op 'n beroep om die werk te doen waarvoor hulle geroep is.

Die Algemene Bedieningsfonds van die Ned Geref Kerk

  • is 'n kapitaalfonds wat aangewend word vir hulpverlening aan gemeentes met die skep van nuwe predikants- en sendelingposte. Soos fondse ingesamel word, word daarmee nuwe poste geskep.
  • in meer as 40 gemeentes en bedieninge is reeds die afgelope 2 dekades gehelp om poste te skep. Ses gemeentes word hirdie jaar gehelp.
  • u vrywillige bydraes tot die Fonds is die enigste bron van inkomste vir die Fonds om sy verpligtinge teenoor gemeentes wat gehelp word, na te kom.
  •  



Baie dankie vir u ondersteuning die afgelope 20 jaar (1987 - 2006) en u voorgenome ondersteuning - die Here seën u daarvoor!

Navrae: (012) 342 0092

© 2006 Nederduitse Gereformeerde Kerk. Alle regte voorbehou
Webtuiste ontwikkel deur en geïnkorporeer deur