BUITELANDSE BEDIENING

Die Afrikaanse kerke in Suid-Afrika is bewus daarvan dat talle van hulle lidmate geëmigreer het of tydelik in die buiteland werk. Dit is vir die kerk belangrik dat hierdie lidmate in hulle nuwe tuistes as Christene ook kerklik ‘n tuiste sal vind en pastoraal versorg word.

Die Tussenkerklike Kommissie vir Buitelandse Bediening is hiermee behulpsaam en word saamgestel uit verteenwoordigers van die drie Afrikaanse Kerke (NG Kerk; Nederduitsch Hervormde Kerk; Gereformeerde Kerke).

Navrae kan gerig word aan:
Dr Kobus Gerber,
Posbus 13528, Hatfield, Pretoria, Suid-Afrika
Tel: (0)12 342 0092, faks: (0)12 342 0380
algemenesinode@ngkerk.org.za

Klik hier vir volledige lys van kontakbesonderhede van die betrokke lande:

  • AFGANISTAN
  • AMERIKA
  • AUSTRALIë
  • BOTSWANA
  • DUBAI
  • DUITSLAND
  • FRANKRYK
  • INDIë
  • JAPAN
  • KANADA
  • MAURITIUS
  • MOSAMBIEK
  • NEDERLAND
  • NIEU-SEELAND
  • OOSTENRYK
  • PARAGUAY
  • PORTUGAL
  • SRI LANKA
  • SWAZILAND
  • SWITZERLAND
  • UGANDA
  • VERENIGDE KONINKRYK
  • ZAMBIë
  • ZIMBABWE