ANC POLITIEKE ONKUNDE, OF DALK...

Terwyl president Jacob Zuma homself almeer in 'n politieke knyptang bevind na die Appelhof se uitspraak ten gunste van die DA (om insae te bekom in die opskorting van die korrupsieklag teen hom), skryf Volksblad  in sy hoof-redaksionele kolom dat die ANC se volgehoue aandrang op die ondersoek na transformasie in die uitsprake van die hof hierdie party se onkunde oor die konstitusionele demokrasie blootlê.

Hier word verwys na die "ANC se verdraaide kommentaar dat die DA die regering deur die howe wil ondermyn en verlam." Die koerant meen die "ANC kan en wil blykbaar ook nie begryp nie dat dit die hart van ons demokrasie is dat Zuma net so gelyk voor die reg is as die res van die land."

Mens is nie seker dat dit "onkunde" is nie. Dalk eerder die voorbereiding op 'n plan wat die ANC in die mou voer om uiteindelik die oppermag in die land te bekom - en daardeur die mag te behou en die begrip "demokrasie" te her-interpreteer in SA-konteks. Die oppergesag behoort volgens hulle aan die verkosenes.

ANC-kritiek wys sy onkunde

2012-03-21

Pres.Jacob Zuma en die ANC, wat die howe toenemend kritiseer en onder druk plaas, het ’n reguit boodskap van die appèlhof gekry dat die oppergesag van die reg in die land geld.

http://www.volksblad.com/Opinie/Hoofartikels/ANC-kritiek-wys-sy-onkunde-20120321

 

Kommentaar:

U naam:
U e-pos adres:
U kommentaar:
 
380 karakters oor.
 
Verander Prent
  Tik die karakters wat in die prent hierbo vertoon


vnlixjnCWBsDcaXtRlb
2012-05-14
With the exception of Craig Ferguson's fresh aparpoch and the occasional Letterman/guest buzz, late night has been a wet fart for years. Jimmy Kimmel Live is the worst offender. That hideous lump completely stole his format from Not Necessarily the News and The Soup. He cannot funny his way out of a paper bag without looking at a blue card or his teleprompter. And from what I hear, he is the world's biggest dick to work for, forcing his writers to do tons of free jokes for his various ABC award show gigs Blech! Point is, anyone can host a late night show. So, why not George Lopez? Fuck, why not Nancy Lopez?
 

2012-05-14
 
LidvqmQlrV
2012-05-17
AAwmmD , [url=http://jedtaamqkqrv.com/]jedtaamqkqrv[/url], [link=http://cxhjkjcolcpp.com/]cxhjkjcolcpp[/link], http://bckfooennhag.com/