Tuisblad Gemeentes Predikante Sinodes
Webbladkaart / Site Map
 

 


:: Teken in op nuusbrief ::

 

ASM - Pure Joy ... 29 Julie 2010
Pieter Raath het KZN by die ASM verteenwoordig en berig oor sake wat hanteer is.
 
NG Kerk se standpunt oor Evolusie - 29 Julie 2010
Kerk en Wetenskap is nie teenpole nie. Die Algemene Sinode Moderamen het weer die kerk se standpunt oor Evolusie onder die aandag van die media en lidmate gebring.
 
Ons mag maar hoop - 22 Julie 2010
Ons mag maar droom! Ons het ’n toekoms! Daar’s hoop! Pieter Raath skryf oor die afgelope dae se SVL-vergadering. Daar is veral aandag gegee aan drie belangrike sake vir die Moderamen en Kerk in KZN.
 
Algemene Sinode - Twee Sake - 15 Julie 2010
Pieter Raath doen verslag oor die onlangse vergadering van die Ontwerpspan vir 2011 se Algemene Sinodevergadering. In verband met herstrukturering sal KZN Sinode nog geraadpleeg word – berei solank voor vir jou antwoord op die kernvrae. Daar is ook meer oor die beplanning van die vergadering self. Lees hier meer.
 
Kerkspieel skop af - 15 Julie 2010
Kerkspieël word in opdrag van die Algemene Sinode en in samewerking met die Departement Praktiese Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat gedoen. Vraelyste word binnekort gepos.
 
Positief oor Suid-Afrika - 12 Julie 2010
Amerikaner skryf oor sy positiewe ervarings in Suid-Afrika. Mag baie getuienisse nog lank voortleef.
 
Nuus oor Onderwys - 12 Julie 2010
Prof Hennie Kock het die situasie rondom Onderwys ondersoek, opgesom en die jongste statistieke deurgegee. Lees verder ...
 
Ons is trots op onse Ma - 3 Junie 2010
Ons kerk is ons geestelike Moeder en sy is al kormgetrek van al die werk. Maar ons is trots op haar. So skryf dr. Botha van Aarde oor Arbeidsbediening.
 
KZN Kerkseel 121 jaar in gebruik - 3 Junie 2010
Stukkie kosbare geskiedenis wat vandag nog voortleef.
 
Daar gebeur mooi dinge in ons land ... - 27 Mei 2010
As die dinge wat gebeur jou negatief en moedeloos laat, lees asseblief hierdie, want daar is ook tranemooi stories van mense wat met liefde teenoor mekaar optree.
 
  Laaste 50 artikels. Bladsy 1 van 5.
Klik hier vir die argief


[Tuisblad] [Nuus] [So lyk ons] [Sinodes] [Predikante] [Gemeentes] [Standpunte] [Diversiteitsforum]