Tuisblad
Wie is Ons
Inligting
Dienswerk
Nuus
Gemeentes
Welsynsdienste
:: Teken in op nuusbrief ::
NUUSARGIEF
•
Ouderlinge op die kansel - nuwe tendens - 5 Mei 2011
Ons wil graag weet hoe voel lidmate daaroor ...
•
Goeie Nuus Taxi-Bediening - 20 April 2011
NG Kerk-familie in die Ring van Pietermaritzburg vertel van hul uitreik ...
•
Voortbestaan van die NG Kerk - 20 April 2011
Na aanleiding van gespreksvraag oor die voortbestaan - ds Pieter Raath meen hy wou nog nooit lewendig begrawe word nie!
•
Tienduisend Bybels versprei! - 20 April 2011
Pietermaritzburg-Noord het 10,000 Bybels in net meer as twee jaar versprei aan mense wat nie voorheen Bybels gehad het nie.
•
NUUT Ondersteuningsgroep vir HIV-positiewe persone - 13 April 2011
‘n ePosduifleser begin‘n ondersteuningsgroep vir HIV-positiewe mense, waar hulle mekaar kan help met die dag-tot-dag uitdagings – en steeds anoniem bly.
•
Predikantekursus 2011 Terugvoer - 13 April 2011
Ds. Willie Pieters van Winterton skryf oor die KZN Predikantekursus vanaf 7-9 Maart te Drakensville.
•
Geloof ten spyte van ... - 7 April 2011
Die verhaal van Benjamin se geloof - ten spyte van - kom uit Marietjie Beukes se Biblia Nuusbrief. Lees gerus en bid saam vir hierdie familie ...
•
Kinderhuis benodig bus - 7 April 2011
Greytown Kinderhuis kort nog net R70,000 vir hulle nuwe bus ...
•
Nog oor Arbeidsbediening - 30 Maart 2011
Bykomende personeel vir die bediening in Durban Hawe het nuwe moontlikhede oopgemaak.
•
Geloftekerkie as boekwinkel en skool - 30 Maart 2011
Interessante hoofstukkie uit die geskiedenis van die Geloftekerkie in Pietermaritzburg. Navorser Elrica Olivier.
181 Artikels. Bladsy 1 van 19.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19