|
|
Die Feldmuis sê...
Die Feldmuis sê... is 'n eKommunikasie wat weekliks uit die Sinodale Kantoor van die NG Kerk in Namibië gestuur word. Dit wil: - relevante inligting deurgee aan dominees, lidmate en kerkkantore;
- dien as kommunikasie-kanaal vir die sinodale verband;
- help om die onderlinge verhoudinge te dien.
|