|
Noord-Kaapland e Nuus
- tree op as draer van die roepingsverstaan van die Ned Geref Kerk in Noord-Kaapland
- dien as kommunikasie-kanaal met gemeentes, leraars, ringe, ander sinodale kantore en die kantoor van die algemene sinode
- stel die werksaamhede van die sinodale kommissies en taakspanne van die Ned Geref Kerk in Noord-Kaapland bekend
|