Tuisblad
Webbladkaart / Site Map

NUUS

Algemene Nuus
 
Pornografie in die openbare media
Die NG Kerk het kennis geneem van die ondersoek wat MultiChoice (as deel van Naspers) tans doen na die moontlikheid vir die uitsending van pornografie oor die openbare DStv-kanale. Afgesien van 'n brief hieroor, wat direk aan die voorsitter van Naspers, dr Ton Vosloo, gestuur is, is 'n persverklaring hieroor op 26 Februarie vrygestel.

Lees Meer>>
 
Ateïs het respek vir Christene
"Ek het die hoogste respek vir christene. Ek het die hoogste respek vir gelowiges. My pa is 'n toegewyde christen en vir hom het ek die grootste respek." het prof George Claassen tydens die Openingsgeleentheid van die Teologiese Fakulteit aan die Universiteit van Pretoria gesê.

Die reaksie van prof Cornel du Toit op Prof Claassen se lesing oor ewolusie is nou ook beskikbaar.

Lees Meer>>
 
   
   

Verklarings
Klik hier en lees meer oor die amptelike
verklarings van die NG Kerk.

Vakatures
Klik hier vir meer inligting oor die jongste
amptelike vakatures van die Kerkbode.

   
   

Uit die Pers se Bek
INLIG-AKTUEEL: Die jongste nuusgebeure uit plaaslike koerante, soos Beeld, The Star, Die Burger, ens oor die Kerk en ons leefwêreld
word weekliks hier geplaas. Lees Meer>>

Nuusargief
Besoek gerus die nuusargief vir artikels wat al op die NG Kerk se nuusblad verskyn het. Klik hier

   
   
 
Nuusbriewe
ePosduif
Familienuus
Die Feldmuis sê...
Kruis en Dwars
Noord-Kaap Nuus
OosKaap eNuus
Verskil
VrydagNuus
Vrypos
Wesvonk
 
Koerant
 
Tydskrif
 
Kalender

 



[Tuisblad] [Nuus] [So lyk ons] [Sinodes] [Predikante] [Gemeentes] [Standpunte] [Gespreksforum]