|
Bladsy 1 |
|
Verhouding tussen Kerk en Wetenskap
|
|
(2010/07/28)
|
Na aanleiding van mediaberigte en internet-gesprekke, waaraan die verhouding tussen die kerk en wetenskap onderliggend is (en waarby prof Piet Strauss betrek word) het die Algemene Sinode se Moderamen (dagbestuur van die sinode) op 27 Julie die jongste standpunt van hierdie vergadering oor hierdie saak, soos wat dit in Junie 2009 geneem het, gestel.
Lees Meer>>
|
| |
|
Kerklui gewaarsku oor HIV en vigs-standpunte
|
|
(2010/07/27)
|
Terwyl kerkleiers in die naburige Uganda en Malawi die afgelope maande hulle steun toegesę het aan die kriminele vervolging van homoseksuele persone, waarsku HIV-vegters dat dit daartoe kan lei dat HIV-lyers al hoe minder na vore tree vir behandeling.
Lees Meer>>
|
| |
|
Western Cape Relious Leaders Forum praat oor sosiale onrus
|
|
(2010/07/21)
|
Die Western Cape Religious Leaders Forum (WCRLF), waarvan die NG Kerk deel is, het op 13 Julie 'n mediaverklaring uitgereik oor die huidige sosiale onrus in Suid-Afrika. Dit geskied teen die agtergrond van die positiewe gees wat die Węreldbeker-sokkertoernooi in SA geskep het.
Lees Meer>>
|
| |
|
Piet Meiring se vrou, Inza, sterf
|
|
(2010/07/14)
|
Mev Inza Meiring (66), vrou van prof Piet Meiring, teoloog van die NG Kerk, is Maandagmiddag, 12 Julie, ná 'n kort siekte dood. Haar begrafnis vind Woensdagmiddag, 14 Julie, om 14:00 vanuit die NG Gemeente Skuilkrans in Pretoria plaas. Ons innige meegevoel aan die Meiring-familie met hierdie groot verlies.
Lees Meer>>
|
| |
|
Kobus Gerber ook op bestuur van Węreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke
|
|
(2010/07/06)
|
Dr. Jerry Pillay, hoofsekretaris van die Verenigende Presbiteriaanse Kerk in Suid-Afrika, is op die Węreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke se stigtingsvergadering in Grand Rapids, die VSA, tot president verkies, terwyl dr Kobus Gerber ook op die bestuur dien.
Lees Meer>>
|
| |
|
World Communion of Reformed Churches strewe na nouer samewerking met Verenigde Nasies
|
|
(2010/07/01)
|
Met verwysing na die Accra-verklaring van 2004, het die World Communion of Reformed Churches, wat 80 miljoen Protestante węreldwyd verteenwoordig, sy strewe na nouer samewerking met die Verenigde Nasies ter wille van 'n nuwe internasionale finansiële en ekonomiese orde bekend gemaak.
Lees Meer>>
|
| |
|
Suid-Afrikaner eerste leier van World Communion of Reformed Churches
|
|
(2010/06/28)
|
Jerry Pillay, die Suid-Afrikaner wat op 24 Junie verkies is as die eerste president van die World Communion of Reformed Churches, strewe na eenheid tussen alle lede van hierdie nuwe organisasie.
Lees Meer>>
|
| |
|
Zuma en SA Raad van Kerke praat uiteindelik
|
|
(2010/06/23)
|
Pres. Jacob Zuma het op 21 Junie samesprekings met 'n afvaardiging van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) by die Uniegebou in Pretoria gehou.
Lees Meer>>
|
| |
|
Nuwe węreldwye liggaam vir 80 miljoen Protestante
|
|
(2010/06/21)
|
Twee węreldwye Protestantse organisasies ontmoet tans in die VSA ter wille van die stigting van 'n nuwe liggaam wat 80 miljoen Christene in Gereformeerde kerke van oor die węreld verteenwoordig.
Lees Meer>>
|
| |
|
Gereformeerde Eenheid in Sig
|
|
(2010/06/03)
|
Die World Alliance of Reformed Churches en die Reformed Ecumenical Council verenig binnekort in 'n nuwe liggaam om meer as 80 miljoen gereformeerde Christene węreldwyd te verteenwoordig. Hierdie nuwe liggaam sal die World Communion of Reformed Churches (WCRC) genoem word. Ons wens graag die NG Kerk se afvaardiging na hierdie geleentheid, wat in Grand Rapids, Michigan, VSA gehou word vanaf 18 tot 27 Junie, baie wysheid toe!
Lees Meer>>
|
| |
|
| Volgende>>
|