Skakels

Die Argief van die NG Kerk bewaar sinodes, ringe en gemeentes se argivalia en dien ook as ‘n inligtingsbron vir navrae of persone wat navorsing doen. Handleidings, Acta van sinodes en hulpmiddels word gereeld opdateer.

Hierdie tuisblad bied toegang tot al die produkte en dienste van die volgende instansies wat deel is van Bybel-Media.

Die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is om bekostigbare Bybels vir almal beskikbaar te stel.
http://www.bibles.co.za/home/

Ons bied top Suid-Afrikaanse Christelike inhoud. ‘n Omvattende diens waar alle Christene ongeag hul denominasie , welkom sal voel.

CABSA is ‘n diensorganisasie wat vir mense wat met MIV leef in die bres tree. Ons ontsluit die potensiaal van gemeentes om versorgende Christen gemeenskappe te wees wat versoening en hoop bedien in die konteks van die MIV pandemie. / CABSA is a ministry that advocates for people living with HIV. We unlock the potential of congregations to be caring Christian communities ministering reconciliation and hope in the context of the HIV pandemic.

CLF

CLF het in 1957 as selfstandige instansie ontstaan. Dit het produkte vir die destydse NGKA gelewer, maar mettertyd ook vir die NG Sendingkerk en ander kerke in die NG Kerkfamilie (binne- en buitelands). Toe die NG Kerk CLF in 1968 per kontraktuele ooreenkoms “oorgeneem” het, was die duidelike veronderstelling dat CLF “in trust” vir die NG Kerkfamilie bedryf sou word met die bedoeling om bedieningsmateriaal vir die kerke in die NG Kerkfamilie daar te stel. CLF was dus deurgaans posisioneer as instansie van en vir die NG Kerkfamilie.

Voorsitter van die direksie:
Ds WJ Botha
Posbus 12552, Brandhof 9324, tel 051 407 7222, e-pos dswjb@ngmdvs.co.za

Bedryfshoof:
Me Charmaine Stoffberg
Privaatsak X19, Wellington 7654,
tel 021 873 6964,
faks 021 864 3678,
e-pos charmaine@clf.co.za

Prof Piet Meiring
Dr Carin van Schalkwyk
Dr Eddie Orsmond
Dr Botha van Aarde
Ds Willie Schoeman
Ds Francois Cillie

Kundiges sal aangewys word soos nodig, met voorlegging aan die Moderamen

Verslag Algemene Sinode 2015

Communitas lewer al vir meer as ‘n dekade fasiliteringsdienste aan gemeentes.

Welkom by die amptelike tuiste van die 1933/53- en die 1983-vertaling op die Internet.

Dit is verteenwoordigend van ‘n groot aantal tradisies binne die Christendom en fokus veral op geloofsverdieping deur middel van meditasie en kontemplatiewe gebed.

Durbanville Kinderhuis lewer met die hulp van God se liefde professionele en ondersteuningsdienste aan sorgbehoewende kinders en hul ouers om hulle weer in gesonde gesinsverband te herenig.

Die Extreme Life Opvoedkundige Trust is opgerig om by te dra tot die gesonde ontwikkeling van kinders en jongmense in Suid-Afrika.

Fakulteit Teologie, Universiteit van die Vrystaat.

Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria.

Fakulteit Teologie, Universiteit van Stellenbosch.

FASfacts inisieer holistiese en Christelik-gebaseerde programme om Fetale Alkohol Sindroom in Suid-Afrika te verminder.

http://www.fasfacts.org.za/

Gemeentedienste Netwerk (GDN) is ‘n omvattende een-stop-toegangspunt tot bedieningshulp vir gemeentes, wat teologies verantwoord, navorsingsgebaseerd en prakties is.

Gospel for Asia is ‘n inheemse sending-organiasie wat al vir langer as 27 jaar sendelinge oplei en kerke in Asië plant met kantore ook in Suid-Afrika.

Ons doel is om elke student toe te rus met ‘n verrykte kennis van die Woord van God, ‘n verskerpte gesindheid van toewyding aan die diens van die Here en ‘n praktiese vaardigheid om vir die Here te werk.

Die Hugenote Kollege in Wellington, Suid-Afrika, is ‘n privaat Christelike Verdere Onderrig en Opleidingsinstansie wat in 2012 ‘n sertifikaatkursus (vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk) in Gemeenskapsontwikkeling aanbied.

The Institute for the Healing of Memories seeks to contribute to the healing journey of individuals, communities and nations.

Jan Kriel Instituut – Waar u kan help om ‘n kind met epilepsie of spesiale onderwysbehoeftes ‘n kans te gee.

n Webblad met inligting oor wêreldsending en spesifiek dié wêrelddele waar die minste mense nog met die Evangelie van Jesus Christus bereik is.

Hierdie geintegreerde elektroniese nuusdiens stel alle belangstellendes van die NG Kerkfamilie in staat om op die internet keuses te maak om, enersyds direk op enige van die NG Kerk se sinodale nuusbriewe in te teken, maar andersyds ook aan die geïntegreerde nuusdiens inligting te kan stuur (veral beroepe-bekendmakings, maar ook ander inligting en nuus) vir die oorweging van plasing.

Vandag se kerkkoerant vir vandag se kerkmense.

LIG : Naaswenner in CBSA-wedstryd vir Christelike tydskrifte.

Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif
Kryjounuwehart is ‘n inter-kulturele inisiatief wat poog om waardes en norme weer binne Suid-Afrikaanse konteks in te stel en toe te pas. Eerlikheid, selfbeheersing, verantwoordelikheid en medemenslikheid is die vier basiese waardes waarop gefokus word.

‘n Dinamiese en kragtige Christelike radiostasie wat waarde aan die breër Christelike gemeenskap in Suid-Afrika toevoeg.

Dié behandelingsentrum vir verslawing se fokus is die professionele en holistiese behandeling van verskillende vorme van verslawing, naamlik alkohol, pil en ander dwelmverslawing, ten einde pasiente in staat te stel om fisies, psigies en geestelik te herstel om optimaal volgens hul potensiaal te funksioneer.

Die Sentrum vir Bybelinterpretasie en –vertaling in Afrika (SEBIVA) se aanlyn-dienspunt vir ernstige eksegete. Hier kan eksegete en vertalers met mekaar in gesprek tree, en mekaar ook van raad bedien.

In die Seisoen van Luister fokus ons opnuut op die luister na die sprekende God. Ons slagspreuk is: God praat, leef luisteryk!

Ons missie is om Christen leiers wat voltyds of deeltyds in die bediening is, toe te rus en op te lei.

Die US Fakulteit Teologie se nuwe webblad SOL IUSTITIAE (verwysend na die Son van Geregtigheid, die leuse van die Teologiese Fakulteit). Praat saam oor teologie in ons plaaslike en globale konteks!

Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging beywer hom vir die bevordering van Protestantse kerkmusiek in die Afrikaanse kerke en funksioneer as ‘n professionele liggaam in belang van die kerkorrelis.

TEO

Dié webdiens van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Pretoria wil deur middel van kort wetenskaplike artikels die groot en wye wêreld van die teologie nader aan die predikante te bring.

Ons ondersteun/We support: – Martie du Plessis High School for the Cerebral Palsied – Prinshofskool vir Gesiggestremdes – Sonitus School for the Hearing Impaired – Transoranje-skool vir Dowes – Transvalia School for Epilepsy and Learning Disabled

Verbum et Ecclesia is ‘n multi-dissiplinêre en inter-dissiplinêre teologiese tydskrif wat ten doel om die wisselwerking tussen en dissiplines verken die verskillende teologiese en godsdienstige oor die Afrikaanse kontinent en internasionale arena.

Wêreldbiddag vir Vroue (WBvV) is ‘n wêreldwye ekumeniese beweging van Christen vroue, -mans en -kinders uit verskillende tradisies wat elke eerste Vrydag in Maart saam bid. Die Wêreldbiddag bring mense uit verskillende rasse, kulture en kerke byeen, om saam voor God te verenig in gemeenskap met Hom en groter begrip vir mekaar.

Woordwyser – ‘n dag-vir-dag Bybelleesprogram.