Tuisblad
Webbladkaart / Site Map

SO LYK ONS

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) bestaan as organisasie uit tien (10) sinodes. Nege sinodes is in Suid-Afrika. Die tiende sinode is in Namibië. Die sinodes in Suid-Afrika se grense volg min of meer dié van die provinsies van die land.

Elkeen van die verskillende sinodes het hulle eie sinodale struktuur met ‘n eie sinodale kantoor in die hoofsentrum (dorp of stad) wat daardie betrokke sinode bedien. [sien kaart] Elke sinode het ook jurisdiksie oor hulle eie werksaamhede.

Saam vorm die tien sinodes die Algemene Sinode van die NG Kerk. Die Algemene Sinode het in 1962 tot stand gekom. Die Kantoor van die Algemene Sinode is tans in Pretoria gesetel met ander administratiewe komponente (hoofsaaklik kommunikasie, media en argief) in Wellington, Bellville en Stellenbosch.

 

KANTOOR VAN DIE ALGEMENE SINODE
Klipkerk h/v Duncan en Pretoriusstrate
Ingang in Duncanweg by ysterhek net langs die kerk
Posadres:
Posbus 13528
Hatfield 0028
Pretoria

Tel: +27 (0)12-342-0092
Faks: +27 (0)12-342-0380
 


KOMMUNIKASIE MET DIE KERK

KERKADMINISTRASIE

 
Algemene Sekretaris - Pretoria
Dr JJ (Kobus) Gerber
Tel: +27 (0)12-342-0092
Faks: +27 (0)12-342-0380
E-pos:
algemenesinode@ngkerk.org.za

Kommunikasie en Media - Wellington
Dr Pieter Fourie

Tel: +27 (0)21 864 8200
E-pos:
info@bmedia.co.za

Tegnologiebestuurder - Wellington
Me Adèle van der Merwe
Tel: +27 (0)21 864 8220
E-pos: adele@bmedia.co.za
Elektroniese Kommunikasie en Parlementêre Skakeling - Bellville (Kaapstad)
Dr Ben Du Toit
Tel: +27 (0)21 957 7195
E-pos:
kommunikasie@kaapkerk.co.za

ABID: NG Kerk Argief en Bestuursinligtingsdienste - Stellenbosch
Dr Johan Froneman
Tel: +27 (0)21 882 9923 x2006
E-pos: johanf@abid.co.za

 

Tydskriftemaatskappy - Wellington (Kerkbode, Lig en Jaarboek)
Adri-Louise van Renen
Tel: +27 (0)21 864 8304
E-pos: alvr@tydskrifte.co.za

 


[Tuisblad] [Nuus] [So lyk ons] [Sinodes] [Predikante] [Gemeentes] [Standpunte] [Diversiteitsforum]