Struwig Eko

NG Kerk Groot5 Bosveldplaas blootstelling!

Struwig Eko

Wat?     Ja! Alle leraars (en gades) word genooi na ons Groot5 bosveldplaas vir ‘n blootstelling-ervaring. Kom kyk hoe jy hierdie wildsplaas van ons kan gebruik in jou gemeentewerk en kom beleef “Waar Afrika nog Wild is”. 

Indien jy nie jou gade kan saambring nie is dit heeltemal in orde (Daar is net beperkte plek en eerstes word eerste gehelp)

Waar? Struwig-Eko Reservaat in die Balule Privaat Natuur Reservaat wat deel vorm van die Groter Kruger Nasionale Park

(Kyk gou na http://www.struwig.co.za/ )

Wanneer? 22-23 Maart 2017

Program

22 Maart 2017 – Aankoms vanaf 14:00

18:00 – Aandete

19:00 – Kampvuur by lapa en blootstelling aan die plek (‘n Nagrit kan gereël word) 

23 Maart 2017

06:00 tot +/- 09:00 vir Wildrit of stap (Hang af wat jy bespreek)

10:00 – Noen-ontbyt

15:00 – Reg maak vir Boskamp uitslaap (Bring eie slaapsak en opvou-bed saam)

15:30 – Wildrit (2ure)

17:30 – Arriveer na wildrit by boskamp

18:00 – Braai.

24 Maart 2017

07:00 – Oplaai by boskamp en terug bring na kamp toe

09:00 – Noen-ontbyt

10:00 – Vertrek

 

Kostes?   :Een nag in ‘n Chalet en een nag in die boskamp R660.00 p/p alle etes ingesluit

               :Een nag in Jeugsentrum en een nag in die boskamp R660 p/p alle etes ingesluit

Eksta’s - Bootrit op die Olifants tussen die seekoeie en wildediere vanaf Phalaborwa na Struwig en weer terug = R300.00 per persoon. (Dit is as jy sou verkies om jou voertuig by Phalaborwa se lughawe te parkeer vir die twee nagte.

Bespreek spoedig by  http://www.struwig.co.za/  OF struwigeco@iafrica.com

Onthou om die “GROOT5” Bosveldplaas te gebruik as die bespreking geplaas word vir indikasie aan die Reservaat

  Epos   dsjurgens@telkomsa.net