|
Hierdie diensgroep verskaf die nodige ondersteuning in die sinodale strukture.
Hier word die volgende taakspanne onderskei:
- Sinodale Taakspan vir die Argief (STA)
- Sinodale Taakspan vir Diensverhoudinge (STD)
- Sinodale Taakspan vir Eiendomme (STE)
- Sinodale Taakspan vir Finansies en Administrasie (STFA)
- Sinodale Taakspan vir Regte (STR)
Kontak me Elmien Theron by ngkadmin@kaapkerk.co.za of 021 957 7104.
<< Terug na Diensgroepe
|