Tuisblad Gemeentes Predikante Sinodes
  
 

Wat doen ons

 

Die volgende vyf Diensgroepe word onderskei:

Sinodale Diensgroep vir Armoede en Sorg (A&S)

Hierdie bediening is 'n inisiatief van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) en die Verenigde Gereformeerde Kerk (VGK).

Die volgende taakspanne word onder hierdie diensgroep onderskei:

  • Sinodale Taakspan Sistemiese Verligting Armoede (STSA)
  • Sinodale Taakspan vir Ekologie (STEKO)
  • Sinodale Taakspan vir Alkohol- en Middelafhanklikheid (STAMA)
  • Sinodale Taakspan vir Vroeë Kinderontwikkeling (STVKO)
  • Sinodale Taakspan vir Werkskepping (STW)
  • Sinodale Taakspan vir MIV / HIV (STVIGS)
  • Sinodale Taakspan vir Kliniese Pastoraat (STKP)

Besoek hulle webblad by www.omgee.org.za vir meer inligting.

Kontak me Ingrid Zeelie by omgee@kaapkerk.co.za of 021 957 7113.

Sinodale Diensgroep vir Gemeentebegeleiding (SDG)

Hierdie diensgroep funksioneer onder die Communitas-sambreel.

Die volgende taakspanne word onder hierdie diensgroep onderskei:

  • Sinodale Taakspan vir Gemeentebegeleiding (STG)
  • Sinodale Taakspan vir Gemeente-ontwikkeling en Kerklike Samewerking (STGKS)
  • Sinodale Taakspan vir Jeug en Familiebegeleiding (STJF)
  • Sinodale Taakspan vir Predikantebegeleiding (STP)
  • Sinodale Taakspan vir Vrouebediening (STV)

Meer inligting oor hierdie diensgroep is by www.communitas.co.za/taakspanne

Kontak me Divine Robertson by dr@sun.ac.za of 021 808 3265.

Sinodale Diensgroep vir Getuienisaksie (KGA)

Hierdie bediening is 'n inisiatief van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) en die Verenigde Gereformeerde Kerk (VGK). Dié diensgroep is verantwoordelik vir die verskillende getuienisaksies van die NG Kerkfamilie.

Meer inligting oor die KGA:

Besoek die KGA-webblad by www.kga.org.za.

Kontak me Dawn Erasmus by kga2@kaapkerk.co.za of 021 957 7184.

 

Sinodale Diensgroep vir Ondersteuningsdiens (SDO)

Hierdie diensgroep verskaf die nodige ondersteuning in die sinodale strukture.

Hier word die volgende taakspanne onderskei:

  • Sinodale Taakspan vir die Argief (STA)
  • Sinodale Taakspan vir Diensverhoudinge (STD)
  • Sinodale Taakspan vir Eiendomme (STE)
  • Sinodale Taakspan vir Finansies en Administrasie (STFA)
  • Sinodale Taakspan vir Regte (STR)

Kontak me Elmien Theron by ngkadmin@kaapkerk.co.za of 021 957 7104.

Sinodale Diensgroep vir Toerusting (SDT)

Onder hierdie diensgroep word die volgende taakspanne onderskei:

  • Sinodale Taakspan vir Leer en Aktuele Sake (STLAS)
    Kontak ds Heerden van Niekerk hvn@cast-sa.co.za


  • Sinodale Taakspan vir Teologiese Opleiding (STTO) / Kuratorium
    Kontak me Dawida du Plessis dadp@sun.ac.za


  • Sinodale Taakspan vir Voortgesette Bedieningsopleiding (VBO)
    Kontak me Wilma le Roux wler@sun.ac.za


  • Sinodale Taakspan vir Landbou en Grondhervorming
    Kontak me Marieta Visagie kommunikasie@kaapkerk.co.za

Meer inligting oor hierdie diensgroep is by www.communitas.co.za/taakspanne

<< Terug na Wie is Ons

Vrywaring