Tuisblad Sinodes Predikante Gemeentes
Webbladkaart / Site Map
 

Wie is Ons

VISIE: God se gemeentes in Wes-Transvaal gee om vir mekaar en die wêreld.

Toe die Voortrekkers by die Vaalrivier gekom het, was daar ‘n kennisgewingbord: “Die wat glo in ‘n mooier môre, trek oor!” Pas daarna het die wat oorgetrek het, in 1842 ‘n gemeente van die NG Kerk in Potchefstroom gestig.  Hieruit het die familie van die Wes-Transvaalse Sinode gegroei – ‘n hegte familie wat vir mekaar en die wêreld om hulle omgee.  ‘n Familie wat oor die jare telkens nuwe, eietydse gestaltes aangeneem het.  ‘n Familie waaraan hierdie 21ste eeuse webwerf u wil voorstel.

Die sinode van Wes-Transvaal strek van Nietverdiend en Zeerust in die Noordweste tot by Christiana in die Suidweste, van Roodepoort in die Noordooste tot Vanderbijlpark in die Suidooste. Ter wille van beter bediening is die sinode in vier streke ingedeel, naamlik PotchKosh, Platteland, Vaaldriehoek en die Wesrand. Daar is altesaam 17 ringe in die sinode met 137 gemeentes in totaal, met interessante name soos onder andere Coram Deo, Eerste Vesting, Kerk tussen die Mielielande, PUK-Kandelaar en Veranderde Lewens. Saam vorm ons een groot familie wat iets van God se hart wil weergee in ons omgee vir mekaar en die wêreld. 

 

HOOFKANTOOR VAN DIE NGK WES-TRANSVAAL

Predikant Sinodale Bedieninge (Hoof Uitvoerende Beampte):

Ds NWJ (Nico) van Rensburg

Die kantoor is geleë by NGK Helikonpark, Condorrylaan, Randfontein.

Posbus 982, Randfontein 1760

Tel 011-412-3210, sel 083 534 2341, e-pos volbring@ mweb.co.za

 

Sekretaresse in die hoofkantoor:

Mev Hermien Bezuidenhout

Posbus 4371, Helikonpark 1771

Tel 011-412-3441, faks 011-692-3893, sel 073 154 8718, 

e-pos volbring@ mweb.co.za

 
 

 

Kantoor vir Kommunikasie:

Ds N (Noël) Schreuder

Sel 082 899 8400, e-pos ds.noel@mweb.co.za

(Alle korresponsie aan die Sinode gaan aan volbring@mweb.co.za)

 
 

 

Kantoor vir Personeelsake en Finansies:

Mev CJ (Classina) Cornelius

Potgieter Park 603, Meyerstraat 888, Rietfontein, Pretoria

Posbus 32034, Totiusdal 0134

Tel 012-331-7608/9, faks 086 515 2729, e-pos classina@ngk-wtvl.org.za 

(faks via e-pos 086 515 2731 gekoppel aan classina@ngk-wtvl.org.za)

 
 

 

Elsa Kaestner

Tel 012-331-7608/9, faks 086 515 2730 e-pos elsa@ngk-wtvl.org.za

E-pos wesadmin@ngk-wtvl.org.za (faks via e-pos 086 515 2729 - gekoppel 

aan wesadmin@ngk-wtvl.org.za)

 
 

 

Kantoor vir die Kommissies van die Sinode:

(Jeugkommissie, Gemeente- en predikantebediening. Vrouebediening, 

Leer en Aktuele Sake)

Mev Petro de Beer

Posbus 19931, Noordbrug 2522

Tel 018-297-7401, faks 018-297-7402, e-pos ngjeug@ngk-wtvl.org.za

 
 

 

Aktuarius:

Ds DW (Danie) Krüger

E G Jansenstraaat 52 Kookrus, Meyerton

Posbus 481, Rothdne, 1964

Tel 016 363-0688, faks 0865781734, sel 0796671224, e-pos dwkruger@lantic.net

 
 

PSD Barmhartigheid:

Ds AJ (Anton) Mocke

Posbus 1570, Potchefstroom 2520

Tel 018-297-3928, faks 018-293-1027, e-pos ngwbestdir@mweb.co.za

 
 

PSD Sending:

Ds J v W (oom Japie) du Plessis

Posbus 161, Delarey­ville 2770

Tel/faks 053-948-1206, sel 084 505 5744.

 
 

 

Pensioenfonds - Hoofbeampte:

(Predikante Pensioenfonds/Amptenare Pensioenfonds/Personeel Voorsieningsfonds)

Mnr TP (Theo) Smith

Pretoriusstraat 1200, Hatfield, 0083

Posbus 13528, Hatfield 0028

Tel 012-342-0415, faks 086 6963548, e-pos theo@pensioene.co.za en ilana@pensioene.co.za

 

Argief en Bestuursinligtingsdienste (ABID):

Direkteur: Dr CJJ (Johan) Froneman

Argief en Bestuursinligtingsdienste (ABID),
Posbus 34, Stellenbosch 7599

Tel 021-882-9923, faks 021-882-9926 of 086-617-5961/2/3

Sel 083 554 9379, faks 086 510 5933, e-pos johanf@abid.co.za

 
 

Bybelgenootskap van Suid-Afrika:

Organiserende Sekretaris: Dr CF (Francois) Sieberhagen

Posbus 2002, Kempton Park 1620

Tel 011-970-4010, faks 011-970-2506, sel 083 389 0708, e-pos sieberhagen@biblesociety.co.za

 



[Tuisblad] [Nuus] [So lyk ons] [Sinodes] [Predikante] [Gemeentes] [Standpunte] [Diversiteitsforum]